Vacatures hebben wij iets aan elkaar..?

ondernemend enthosiast leergierig?!


Vakature: Elektronika ontwikkelaar militaire vliegtuig nabootsers

Ek soek ‘n Medeoprigter vir ‘n internasionaal georiënteerd tech besigheid. Ons ontwikkel en bou cockpits vir militaire vliegtuignabootsers. Ons klante is in Rusland, Amerika, Japan ens.

Vereistes;
1. Minstens 2 jaar ervaring met tuis elektronica soos Arduino, en/of het al elektronika gebou.
2. AANTOONBAAR ervaring met elektronika, circuits en ATMEGA 328P ICs.
3. Kan programmeer in C#/PHP
4. Geïnteresseerd in (militaire) vliegtuignabootsers.
5. Beskikbaar >=16 uur per week.
6. Projekmatig werkervaring, en/of Agile met SCRUM, PRINCE2.
7. Kommunikatief vaardig.
8. Uitstekend taalvaardigheid in Afrikaans.

Werkplek: vanuit huis via Internet. Belangstellendes wordt via Skype geinterviewed. Salaris: onderhandelbaar.

Wat gaan jy doen?
Jy ontwerp cockpit panele vir DCS: MiG-21bis. Jy ontwerp prototypes, bou dit op breadboards, test dit, en laat die ontwerpe maak in China. Daarna assembleer jy die protos, stuur beta testers aan, en sorg vir betereingen op die ontwerp. Wanneer die campaigns suksesvol is versorg jy die massaproduksie van eindprodukte. Verder stuur jy die geteste en werkende produkte na ons internasionale klante. Tydens die ontwikkeling ondersoek jy nuwe vliegtuie, en ontwerp jy deurgaans nuwe cockpitpanels.

Vanselfsprekend het jy ‘n kragtige rekenaar tuis enwil jy met Digital Combat Simulator werk.

Nice to have;
1. Ontwerpervaring met KiCAD, FreeCAD en/of Altium Studio
2. Ervaring met CAM-tooling soos FlatCAM, CAMBAM, en Mach3
3. Het al eerder printplate (PCBs) gesoldeerd of vir industrial elektronika laat maak.
4. Het al in mutli-disiplinaire teams gewerk, en/of fintech startup ervaring.

Aanpak:
Produkte wordt lokaal in Suid-Afrika ontwikkeld, vervaardiging is 30% in China en res in Suid-Afrika aanmekaargesit.

Oor myself;
Expats Suid-Afrikaner woon in Nederland. Werksaam in ICT. Het kontak met universiteite en startup incubators in Europa.

INTERESSE?
Stuur jou CV & motivering aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.