Vacatures hebben wij iets aan elkaar..?

ondernemend enthosiast leergierig?!


Vakature: Draaiboek skrywer vir SA Lugmag 1980’s bosoorlog mini-serie
Ek soek ‘n draaiboek skrywer om ‘n verhaal te skryf gebasseerd op SA Lugmag Buccaneers in die 1980’s.
Ons ontwikkel en bou cockpits vir militaire vliegtuignabootsers alsmede combat speletjes. Klante is in Rusland, Amerika, Japan ens.

Wat gaan jy doen?
Jy ondersoek die geskiedenis van die bosoorlog in Angola, interview voormalige 24 Eskader pilote en grondpersoneel. Daaruit skryf jy ‘n chronolgiese kortverhaal. Dit verwerk jy na 10x korte afleveringen met korte dialoog vir één hoofpersoon, plus ondersteunend vir andere rolspelers. Elke aflevering het maksimaal 4x karakters en die totaal dialoog plus agtergrondverhaal pas op een A4.

Die 10 ‘afleveringen’ wordt gespeeld vanuit één personage. Jy is byvoorbeeld 10 sendinge lang Buccaneer piloot Maj. Pikkie Siebrits.

Vereistes;
1. Ervaring met kortverhale skryf, wat wel/niet gepubliseerd is..
2. Jy kan ‘n kortverhaal omskakel na toneelspel dialoog.
3. Geïnteresseerd in (militaire) vliegtuignabootsers, en geskiedenis van die bosoorlog.
4. Beskikbaar >=16 uur per maand.
5. Jy is bekend om kwaliteit acuuraat, kommunikatief
6. Ondernemend.
7. Uitstekend taalvaardigheid in Afrikaans, of bereid om te leer/verbeter.

Werkplek: vanuit huis via Internet. Belangstellendes wordt via Skype geinterviewed. Salaris: onderhandelbaar.

Vanselfsprekend wil jy ervaring opdoen in ‘n internasionaal georiënteerd Zuid-Afrikaanssprekend team.

Nice to have;
1. Werkervaring met offhsored internasionele teams.
2. Het al in mutli-disiplinaire teams gewerk, en/of fintech startups.
3. Opleiding gevolg as skrywer, of skryfcurssue gedoen.
4. Projekmatig werkervaring, en/of Agile met SCRUM, PRINCE2.

Aanpak
Jy skryf die verhaal, ‘n rekenaar ontwikkelaar verwerk dit na programma code beta testers wordt betrek en ons lanseer die produk.

Oor myself;
Expats Suid-Afrikaner woon in Nederland. Werksaam in ICT. Het kontak met universiteite en startup incubators in Europa.

INTERESSE, vrae, of ken jy iemand?
Stuur jou CV & motivering aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of bel +31 6 38369260