Blockchain tegen corruptie

Nelson Mandela-paradijs in een gedrog van corruptie
De Zuid-Afrika en ANC-regering van Nelson Mandela is 23 jaar na apartheid een corrupte bende. Zou Blockchain een oplossing kunnen zijn?

[Brief in het Zuid-Afrikaans]

Beste Vryheidsfront+,

Het julle al gedink aan Blockchain teen corrupsie in ZA?
Onlangs in ’n VF+ nutsbrief het jullie geskryf dat belastingbetalers en armes swaar kry weens corrupte verkwisting van belastinggeld.

Mense en bezigheden moet begin Blockchain technologie gebruik. Dit is kontantloos kontant betaling, anoniem, 512-bit encoded, binnen <=2 minute afgehandeld, en geen bank of regering wat tussen sit. As ons ALMAL begin Bitcoin gebruik dan kan ons mekaar nog betaal maar daar is geen kontantspoor.

Mens betaald dan ook geen BTW meer. Dus, geen inkomsten meer vir die ANC.
As jy NIKS het om te verklaar qua inkomsten, dan is daar NIKS om belasting op te betaal.

Voorbeeld
Verbruiker Marieke koop ‘n brood by die bakker, betaal met Bitcoins [Blockchain].
Die bakker koop sy meel by ‘n boer, betaal met Bitcoins.
Die boer koop sy diesel by die pterolstasie, betaal met Bitcoins.
Die petrolstasie betaal sy leveransier met Blockchain.
Die boer betaal sy werknemers.. met Bitcoins.
Die bakker betaal sy werknemers.. ook met Bitcoins.

Die bakker moet BTW aangfite doen. Hy het €0 BTW gevorderd, dus betaal €0 aan die ANC.
Die bakker, boer en Marieke het €0 inkomste want hulle het NIKS om te verklaar aan SARS.

Kortom, iedereen kry wat hulle wil.. behalve die ANC-regime!!!

Om dit te laat werk, moet ‘n helse PR-veldtog begin wordt, en doel Des-2018 somtotaal €0 belasting aan die ANC!!

Blockchain en moderne tech gaan ons red. Daar moet voldoende afrikaner ondernemers wees wat iets hiermee wil doen, en dit kan WERK in die ICT sektor oplever.

wat dink julle hiervan..?

Jouw mening?
Ik hoor het graag! Michiel Erasmus Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

OVER MICHIEL ERASMUS:
Ek is 'n Suid-Afrikaner in Nederland :))